Thursday, December 31, 2009

Spitbraai vir Kersfees!!

Op Oukersdag het ons lekker in die swembad geswem (heelwat skoner as ons s'n by die huis) ... En kyk my mooi Ma!!!!


My Oupa het 'n lam op die vuurtjie gesit (dit was darem al dood), en dit was aan die einde van die dag heerlik gaar, en almal het daarvan geëet (vir dae...). Ja ek weet - die lam op die spit het op Kersfees 'n diepere betekenis ook...