Friday, December 11, 2009

Laeveld plaasdiere ...







Hier in die Laeveld boer ons met ander goed. Hier ry ek (wat slaap) en my Ma saam met Tannie Daleen op hulle plaas rond en kyk na al die diere. Tannie Daleen is swanger en kry vroeg in 2010 vir my 'n maatjie!!!