Wednesday, December 2, 2009

Ek en pappa speel met die bal ...

Ek is nou groot genoeg om 'n gesondheids besef te ontwikkel; so vroeg as moontlik sê my pa (ek wens hy wil ook begin). Ek (en hy) oefen elke middag op die gras; hierdie week het ek geleer hoe om sokker te speel en die bal te "dribble". Ek is baie goed hiermee; ek mag dalk net eendag 'n losskakel wees.





Kliek op die video om te sien hoe goed ek is...