Thursday, December 31, 2009

Hulle leer my bestuur!!

Ek het al hier en daar saam met my Pa gery, maar hier in die Vrystaat leer hulle 'n mens blerrie oordentlik karbestuur. Hier sit ek en my Oupa agter die wiel van die go-cart wat Conraad by die huis aangebring het vir die kinders om mee te speel, maar ek wou ook gaan kyk hoe lyk die binnekant van sy eie kar - heelwat mooier, blinker, en skoner...