Wednesday, December 2, 2009

Nog fotos van cute ekke!!

Ek dra maar deesdae my hoed, want die son is glo die grootste risiko faktor vir velprobleme later in jou lewe. En ek is ook maar baie versigtig (eintlik so bietjie skrikkerig) rondom die swembad. Veral as hy groen en vuil is, want dan kan ek nie sien wat daarin rondswem nie...