Friday, December 11, 2009

Ek ry met Pappa se kar!!




Dis nou een van my gunsteling speelplekke deesdae - pappa se kar!! Daar is baie knoppies om te druk, en baie levers om te beweeg. En as hulle my voor die wiel wegvat, dan skreeu en huil ek soos 'n vark in angs...