Sunday, December 14, 2008

Ons is toeriste is Kimberley - Die Groot Gat.


My Pappa se hy het altyd gedink die "Groot gat" verwys na van die meisies wat in Kimberley woon, maar daar is regtig 'n moerse gat in die grond waar die mense amper 100 jaar gelede diamante gemyn het. Die hele area is nou een groot museum, met ou geboue en ander ou goed.











En hier is die gat - dis real, en dis groot.
'n Groot gat in die grond...