Monday, December 1, 2008

Lekker lui Sondag by die huis ...


My ma laat my speel met Pappa se kampkoppie vol ys. Dis lekker koud, want vandag is dit VREK WARM in Nelspruit. Ons het ook vandag geswem, en ek het 'n paar slukke swembadwater in. Moenie worry nie - ek's OK!!


My ma is baie trots op haar Hibiscus blomme..



En die Halfmens boompie se eerste blomme..











Pappa is baie trots op hoe mooi sy stoep nou aankom.

Dit raak nou 'n lekker onthaal plek (so sê hy). As Rassie net wil ophou om die stoep se kussings op te vreet...