Sunday, December 14, 2008

Lekker in Virginia gaan kuier!


Ek en Oupa Bez het 'n paar keer gaan swem. My Ma was bang my voorkop brand (soos my Pa s'n), en ek moes die hele tyd my hoedjie dra.


Hulle het vir my die tjoepie aangetrek. Dit het my kop bo water gehou.
Ek het ontdek daar is sout in Oupa se swembad. My voorarms het lekker gesmaak.




Kyk hoe skop ek. My Mamma leer my mooi.