Ek het baie niggies en nefies en oupas en oumas, en almal is baie lief vir my.
Hier is Joané - dis nou my Ma se niggie, Mariet, se dogtertjie. Sy het vir Mamma kom help om my te bad.
Hier is Daniëlle, Mariet se sussie, en Joané se "tannie". Daniëlle gaan volgende jaar hoërskool toe.