Monday, April 13, 2009

Virginia op 'n Saterdagoggend...

Ons kuier hierdie naweek lekker by Oupa en Ouma, en al die ander mense van Virginia. Ek het my mooiste skoene aangetrek vir die geleentheid en sien vreeslik daarna uit om almal weer te sien.



Hierdie is Ouma Riana-hulle se bure se laatie - bietjie van 'n skreeugat dink ek. Hy wou nie speel nie; net moan, moan, moan...


Ek en Oupa het ook lekker gespeel.