Monday, April 13, 2009

Oupa (grootjie) Wes verjaar - 75 !!!

Ons het Oupa Wes lekker verras met 'n partytjie waar die hele familie was. Ek ontdek toe ek het 'n hengse klomp ekstra nefies en niggies.



Hier is Oupa Wes saam met twee van sy sussies.