Monday, April 13, 2009

Nog verjaardag fotos

Hier is Oupa saam met Anton se pragtige dogtertjie Almal noem haar Bekkie, maar eintlik is haar naam Lerish.......wel dis hoe mens dit sê, van die spelling weet ek nie!


My Oupa Bez saam met DJ en Elmien.
En Oupa Wes saam met sy kinders en skoonkinders.