Ek en Oupa en Ashley. En dan die res van die agter-kleinkinders...
Die kleinkinders
En die aangetroude kleinkinders..
En raai wat......ek gaan 'n niggie of nefie bykry!!!! Oom Conraad en Tannie Verushka.......baie geluk! Ek kan nie wag om te hoor dit 'n seuntjie of dogtertjie gaan wees nie!