Monday, April 13, 2009

'n Vinnige kuiertjie in Potch oppad terug Laeveld toe

My Oupa en Ouma speel met my - met die toys en die swiiing, en nog die ander toys, en nog toys. Ek het omtrent geen slaap ingekry nie!! Maar dit was BAIE lekker om die naweek weer al die familie te sien.


Die mooi blommetjies in Ouma se tuin.