Monday, April 13, 2009

Ek kry 'n very nice loopring !!

Ek en Conraad het op die trampolien gespring - hy met sy liesbreuk operasie en ek met bene wat nog nie kan staan nie. Ons het dit ewe veel geniet.


Oupa en Ouma het vir my 'n baie smaaaart loopring gekoop. Ek kan nog net agteruit met hom ry. Hy het SOOOO BAIE CONTROLS. Check!!