Monday, April 13, 2009

My Pa en my Ma is AL 10 JAAR GETROUD !!!

Ons was oppad Vrystaat toe vir Oupa Wes se 75'e verjaardag partytjie, toe bly ons oor naby die lughawe by 'n lekker hotel. My Pa en Ma is nou al 10 jaar getroud. Hulle gaan eet toe by 'n fancy restaurant met duur kos (Pappa vreet die 1kg ribbetjies amper op). Die restaurant is Villa Bianca, en is 'n MOET vir die honger vakansieganger.



Pa is dik gevreet.