Monday, April 13, 2009

Na die wedloop gaan kuier ons toe vir die Lydenburg familie

My Ouma Corrie se niggie, Tannie Corna en Oom Fritz bly in Lydenburg. Hulle van is Kelly. Ons het vir hulle gaan kuier. Ouma-hulle het na ou familie fotos gekyk; die manne het gesit en TV kyk.