Monday, April 13, 2009

Ek het baie toys...

Ek het 'n oorvloed van speelgoed. Maar my gunsteling is die sponsie in die bad, want hy het water in, en die leë gholfbalbokse van Srixon, want dit het niks in nie en klink so Dwa-dwa-dwa-dwa!!!



Op die 1'e April het ek verjaar, toe is ek sewe maande oud. My Ma en Pa het selfs vir my iets gesing.