Ek was by my eerste maraton gewees. Almal was baie moeg, insluitend my pa. Hy moes die Coke vir almal skink by die eindstreep.
Ek het die dag vreeslik geniet!!
Daardie middag (dis nou Saterdag wat verby is) het ek en Pappa gelê en kyk hoe skop die Springbokke Wallis se gatte op die rugbyveld.