Monday, November 10, 2008

Ek is 'n baie cute beertjie...

Gister was dit baie koud. My ma het vir my hierdie wollerige pakkie aangetrek. Sy sê ek lyk soos 'n beertjie in hom. Ek het ook so kerk toe gegaan, en toe die dominees op sy ernstigste was, het ek vir my mamma begin giggle (kliphard). Pa en ek het buite gaan staan en klaar lag vir mekaar.


My pa sê ek lyk vir hom soos daai beertjie goggas in Star Wars Episode VI...

OK BYE!!!

Jan-Hendrik