Sunday, November 2, 2008

Kuier in Virginia by Oupa Bez en Ouma Riana


Ons het baie lekker by my Oupa en Ouma in Virgina gekuier. Ek was al weer die middel van al die aandag. Ons het op die trampolien gespeel - ek en Oupa. As ek so op my pa se maag moet gelê het sou ek net af gerol het...



Kyk hoe vriendelik is ek by Ouma.







My pa het die ware WP ondersteuner in die Vrystaat ontdek. Sy naam is Luke Praat-stront Watson, of so iets...