Ons was ook by my "Oupa" George en "Oumas" Tilla en Curly. Pa het sy kamera vergeet. Ma het gesê hy was stupid.
Maar OK ... Ons sien hulle weer oor twee weke, wanneer my Pa sonder enige oefening die 94.7 fietsresies gaan ry. Hy reken hulle noem dit nie 'n endurance event vir niks nie. Dis geen uitdaging vir 'n fikse ou nie.
Whatever ...
Bye!!
Jan-Hendrik