Monday, November 10, 2008

Ek en my 100 gesigte ...


Ek is op my gelukkigste as ek 'n bad vat. Want ek weet, daarna gaan ek warm aangetrek word en ek gaan kos kry - so veel as wat ek kan hanteer.


Soms voel ek soos die baas in die huis..



En ek kan baie sweet wees...

Maar soms is ek ongelukkig met alles en almal. Dan begin ek huil. Veral as ek honger is...

Die beertjie is maar net een van my tjommies wat in my bed slaap. Ek slaap in pappa en mamma se bed.