Ons bly in Nelspruit, en hier is Pa se nuwe kantoor en laboratorium.
Nelspruit is baie mooi hierdie tyd van die jaar - die strate is rooi , groen, pers en sommer al die kleure van die reenboog.
Vir 'n slim klein seuntjie is daar soooo baie om na te kyk ...