Saturday, July 4, 2009

Hier gaan ons (al weer)

Laas naweek (Vrydag) - die koudste naweek in die jaar (volgens die mense op die radio) - VRYSTAAT !!! HIER KOM ONS.

Hier is my Ouma Riana in Virginia se nuwe waghond. Ons het mekaar so bietjie uitgekyk. Ek het die gewigsvoordeel gehad; maar hy was effens vinniger.





Nog 'n ding wat ons nie by die huis het nie - 'n glasdeur!!!