Saturday, July 4, 2009

Die speeches

Kort en bondig - 'n speech deur my Oupa (kyk hoe trots is my Ouma op al haar manne), en toe Oom Jan, toe Pappa, en toe Oom Andrew wat aan Oupa oorhandig het 'n prys en 'n baie mooi foto van die drie seuns - nog 'n prys, vir die beste Pa in die hele wêreld!!!