Saturday, July 4, 2009

Groot partytjie in Bloemfontein !!!!!

Die aand na die prysuitdeling en die 2'e rugbytoets teen die leeus (wat SA net-net gewen het danksy Morne Steyn se regter voet), het ons 'n wel-verdiende partytjie gaan hou by 'n lekker restaurant by die waterfront. Hier is 'n klomp fotos.