Saturday, July 4, 2009

Die Swanepoels het 'n wonderlike reunie gehad, en dit op die Bloemfontein kapus - BAIE SPESIAAL!! By die eeufeessaal het ons toe ook die mooiste fotos geneem.
Hier is ons almal.



Ek, my Ma en Pa. Ook Oom Jan, tannie Annette, Oupa, Annies en Nelia.