Hier is ek op my mooiste en "cute"ste. My Ma hou afterall tog daarvan om my so bietjie op te dress. (Jammer Oupa Jan vir al die Engelse woorde tussenin - My Pa oefen vanaand sy reg uit tot vryheid van spraak, maar hy belowe hy sal nie vir Zuma enigiets leliks noem nie, danksy al die blankes in sy nuwe kabinet ... )