Hierdie naweek het ons maar meer net gelê en die rugby gekyk. (die Vrystaat het verloor, shame)
Ek het my eerste kaaskrul geëet
Tannie Leoné het gister by ons kom rugby kyk. Sy skreeu vir die blou span; my Pa ook; my Ma nie, shame ...
Dit was 'n koue renerige naweek in die Laeveld, en ek het maar oral probeer 'n slapie vang ...
OK ... BYE!!