Vir al die oumas en oupas, ooms en tannies, maatjies, en sommer ook die res van die wêreld - om dag tot dag te sien hoe pragtig ons kind is.
Thursday, May 7, 2009
Kyk hoe lag en speel ek en my Mamma !!
Ek en my Ma maak van elke eet-tyd sommer ook 'n speel-tyd. Sy is baie snaaks, en sy sê dis baie gesond om te lag. Daarom, so sê sy, is my Pa goed vir haar, want hy maak dat sy baie lag... Kliek op die video, en lag saam !