Vir al die oumas en oupas, ooms en tannies, maatjies, en sommer ook die res van die wêreld - om dag tot dag te sien hoe pragtig ons kind is.
Thursday, May 7, 2009
Die dak van my Ma se nuwe praktyk is amper klaar
Die aangeboude vertrek is toe heelwat groter as wat ons almal verwag het. die dakkappe is met groot moeite, baie versigtig aan mekaar gesit. Die man (Ou George, in blou) werk ontsettend netjies en vinnig, en hy is baie kwaai met sy handlangers.
Hier leer hy sy nefie hoe om mooi reguit te saag, en hy baklei gereeld.