Vandag speel ons teen die All Blacks vir die Tri-nations beker. Ons het hulle gatte behoorlik geskop. Ek het maar gesorg dat ek aan my kant die groen-en-goud sigbaar maak, en ook om die glukose reserwes maar die hele tyd aan te vul. My Pa-hulle het gedink die ref is kakkerig (hulle almal is...)