Vir al die oumas en oupas, ooms en tannies, maatjies, en sommer ook die res van die wêreld - om dag tot dag te sien hoe pragtig ons kind is.
Thursday, October 1, 2009
Laaste dag op die strand ... Aggenee
Ons kom neem afskeid van die see. Die weer is fantasties (soos gewoonlik op 'n laaste dag van 'n vakansie). Ons sit net op die strand en neem fotos, want wie weet wanneer kan ons weer hier kom...