Tuesday, June 9, 2009

Ons dink so bietjie terug ...







Ons kind is 9 maande oud, en ons het dit goed gedink om net weer terug te gaan na daardie laaste paar dae voor jy in ons lewe in gekruip het, ons pragtige seun !!!






To our english friends - no, she's not pregnant again (although sometimes I wish she was). We're just reminiscing a bit ... (9 months ago)

Onthou jy nog die laaste lekker groot ete by Perry's Bridge? Pappa het ribs gehad; Mamma hoender borsies, en ons kon nie wag vir jou om by ons aan te sluit nie ...
Onthou jy nog die lekker swem by Skukuza - Mamma voel soos 'n walvis; Pappa voel soos 'n koning, en ons kan nie wag dat jy saam met ons kan speel nie ...