En onthou jy nog hoe trots almal was op jou, en hoe ons nie kon wag dat jy saam met ons op die stoep sou kom sit het nie.
En onthou jy die lekker potjie kos wat jou Oupa Chris vir ons gemaak het...
En onthou jy nog hoe trots Oupa Jan was dat hy sy naam nou amptelik vir iemand anders kon gee ...