Vandag (29'e Desember) het ons maar eintlik die hele dag binne spandeer. Dit die hele dag lekker gereën, en Pappa sê sy paadjie bou projek gaan nooit klaarkom voor my doop nie.
Alles staan stil. Die hout reën papsopnat...
Ons het maar ge"cuddle" die hele dag en warm kleertjies aangetrek.
Wat gee julle die idee daar is muskiete in ons dorp. Check my Ma se arms. Click op die foto om hom groter te maak.