Sedert Kersfees het daar vreeslik baie met my gebeur. Ons het lekker een middag by die Bockels gaan kuier. Op hierdie fotos is Susan haar dogter Stacey, Ouma (Susan se ma) en Tannie Ciska. Oom Christo was ook daar, maar my pa sê hy kon nie 'n mooi genoeg fot van Oom Christo kry nie...