Terwyl Pappa en Oupa Bez met die paadjie werk, sit ek by my Oupagrootjie (Wes) en lees 'n tydskrif. Dis vreeslik warm in Nelspruit en ek het verkoue of sinusitis of iets, maar my neusie loop vreeslik en ek snork in die aande..
Die paadjie is klaar gebou, en het reeds een laag olieverf op. Pappa sê die verf is op en hy sal dit klaar verf na my doop.
Ek dink die paadjie lyk cool
Hier is ek, Mamma en Oupa.