Monday, March 16, 2009

En so kry ons toe mos 'n stasiewa .. 'n mooi een.

Ja ... ons is nou die trotse eienaars van 'n stasiewa - die nuwe Mazda 5. En dankie vir my Ma se skerp ogies wat op die Mazda website raakgesien het daar is 'n fout op 'n spesiale aanbieding, en ons in die proses meer as R30 000 gespaar het.


En kyk - die agterste deure skuif oop, so ek (Jan-Hendrik) sal nie eendag die deure teen ander tannies se karre oopmaak nie.

Ek dink my Pa het stupid skoene aan.