Vir al die oumas en oupas, ooms en tannies, maatjies, en sommer ook die res van die wêreld - om dag tot dag te sien hoe pragtig ons kind is.
Wednesday, October 8, 2008
My ma het gegil ...
Ek was nog lekker aan die slaap vanoggend vroeg, toe my ma iets op die slaapkamer mat sien beweeg het. REG LANGS ONS BED !!! My pa het hom gevang, fotos gaan neem, en hom buite losgelaat. Hy's bang vir niks nie (sê hy).