Vir al die oumas en oupas, ooms en tannies, maatjies, en sommer ook die res van die wêreld - om dag tot dag te sien hoe pragtig ons kind is.
Monday, December 7, 2009
Studio Fotos
Die drie bewegings van my eerste klavierkonsert: Allegro barbaro; Lentissimo misterioso; Grandioso ...
Hierdie fototjies is geneem toe Jan-Hendrik 1 jaar oud was; dus so 3 maande gelede. Ek het net geheel-en-al daarvan vergeet!! Daar is honderde goeie fotos. Hier is sommiges van hulle.