
My Pa het my mooi geleer hoe om soos 'n grootmens op 'n stoel te sit (anders kry ek nie waarna ek soek nie), maar wat die grootmense al vergeet het is dat 'n stoel ook 'n ding is waarop mens kan klim. Kyk net waar hang daai doek!! En kyk tog net al die muskietbyte op my beentjies!! OK Bye!!