
Ons het heerlike kos gekry - baie sweets, en daar was baie maatjies om mee te speel. En baie mammas om te help oppas.


Ek en Dylan het omtrent dieselfde geskenk gekry - en het die geel en groen model. Ons het die hele grasperk vol gehardloop en ge "brrrrrr"... Kersfees vader was nogal cool - op 'n motorfiets daar opgedaag.