Jan-Hendrik se wêreld

Vir al die oumas en oupas, ooms en tannies, maatjies, en sommer ook die res van die wêreld - om dag tot dag te sien hoe pragtig ons kind is.

Tuesday, June 16, 2009

Eettyd is speeltyd. Hier is die bewys!!

Soms eindig die kos nie in my mond nie. Gewoonlik op die grond, of op my ouers se klere, maar soms ook op my neus of in die oog. Dis gewoonlik een groot grap, dan lag my Ma vir my. Ek lag saam, want dis een van die goed wat ek baie goed kan doen.


Posted by Anonymous at 7:52 PM
Newer Post Older Post Home

Blog Archive

  • ▼  2009 (262)
    • ►  December (42)
    • ►  November (11)
    • ►  October (25)
    • ►  September (16)
    • ►  August (18)
    • ►  July (25)
    • ▼  June (19)
      • Ek vorder julle - KYK !!!
      • Na die gevliegery het Oom Jacques ons gevat vir '...
      • Na my Oupa was dit my Pa - die vliegtuig het so b...
      • So hou mens VADERSDAG !!!!
      • En ons bou, en ons bou, en ons bou ...
      • 'n Huis is net werk, werk, werk
      • Sittende aan die slaap ...
      • Ek is deesdae fully mobile. Ek kan gaan waar ek wil.
      • Eettyd is speeltyd. Hier is die bewys!!
      • Hier spog ek met my mooi ouers ...
      • Ons is nou moeg vir bou
      • EK KRUIP !!
      • EK gaan nou saam met Pappa stort !
      • En nou slaap ek in my eie kamer ...
      • By die huis ...
      • Jy word 9 maande oud !!
      • En onthou jy die fotos wat ons in die studio gaan ...
      • En onthou jy nog hoe trots almal was op jou, en h...
      • Ons dink so bietjie terug ...
    • ►  May (24)
    • ►  April (26)
    • ►  March (20)
    • ►  February (15)
    • ►  January (21)
  • ►  2008 (76)
    • ►  December (25)
    • ►  November (22)
    • ►  October (10)
    • ►  September (19)
Simple theme. Powered by Blogger.