Jan-Hendrik se wêreld

Vir al die oumas en oupas, ooms en tannies, maatjies, en sommer ook die res van die wêreld - om dag tot dag te sien hoe pragtig ons kind is.

Monday, March 16, 2009

En so word ek groter en groter ...

Oor die algemeen is ek 'n baie gelukkige kind, en ek leer elke dag iets nuuts. Kyk, hier het ek geleer hoe om op myself te mors..



Ek hou my bottels, en enigiets anders met my eie hande vas (tot dit val, en lek), en ek drink selfs uit my Ma se glas uit.





Posted by Anonymous at 8:26 PM
Newer Post Older Post Home

Blog Archive

  • ▼  2009 (262)
    • ►  December (42)
    • ►  November (11)
    • ►  October (25)
    • ►  September (16)
    • ►  August (18)
    • ►  July (25)
    • ►  June (19)
    • ►  May (24)
    • ►  April (26)
    • ▼  March (20)
      • No title
      • No title
      • No title
      • No title
      • Ek - die model !!!!!
      • Ek en my baie emosies ...
      • Hier is ek saam met Oom Sias, Leané (my maatjie),...
      • 'n Baie cool wurm ..
      • Die diere op die plaas ..
      • Bad in die bos
      • Laas naweek in die bos !!
      • Ek is stadig maar seker besig om in 'n seuntjie te...
      • Ek laaik die goggas op die erf ..
      • Ons huisie en sy dinge ...
      • Oupa en Ouma van Potch kom kuier
      • Elke dag se dinge ...
      • En so word ek groter en groter ...
      • Die puzzle is uiteindelik klaar !!!
      • En so kry ons toe mos 'n stasiewa .. 'n mooi een.
      • En toe verkoop my Pa my Ma se kar ...
    • ►  February (15)
    • ►  January (21)
  • ►  2008 (76)
    • ►  December (25)
    • ►  November (22)
    • ►  October (10)
    • ►  September (19)
Simple theme. Powered by Blogger.