Jan-Hendrik se wêreld

Vir al die oumas en oupas, ooms en tannies, maatjies, en sommer ook die res van die wêreld - om dag tot dag te sien hoe pragtig ons kind is.

Monday, March 16, 2009

Elke dag se dinge ...

Ek is mal oor Labels - die labels smaak baie lekker; nes die spons in die bad, en my regter duim.




Ek en Mamma speel vreeslik lekker, en sy soen my in my nek dat ek so lag dat ek blou word. My Pa doen dit ook, maar sy baard krap my.





Posted by Anonymous at 8:40 PM
Newer Post Older Post Home

Blog Archive

  • ▼  2009 (262)
    • ►  December (42)
    • ►  November (11)
    • ►  October (25)
    • ►  September (16)
    • ►  August (18)
    • ►  July (25)
    • ►  June (19)
    • ►  May (24)
    • ►  April (26)
    • ▼  March (20)
      • No title
      • No title
      • No title
      • No title
      • Ek - die model !!!!!
      • Ek en my baie emosies ...
      • Hier is ek saam met Oom Sias, Leané (my maatjie),...
      • 'n Baie cool wurm ..
      • Die diere op die plaas ..
      • Bad in die bos
      • Laas naweek in die bos !!
      • Ek is stadig maar seker besig om in 'n seuntjie te...
      • Ek laaik die goggas op die erf ..
      • Ons huisie en sy dinge ...
      • Oupa en Ouma van Potch kom kuier
      • Elke dag se dinge ...
      • En so word ek groter en groter ...
      • Die puzzle is uiteindelik klaar !!!
      • En so kry ons toe mos 'n stasiewa .. 'n mooi een.
      • En toe verkoop my Pa my Ma se kar ...
    • ►  February (15)
    • ►  January (21)
  • ►  2008 (76)
    • ►  December (25)
    • ►  November (22)
    • ►  October (10)
    • ►  September (19)
Simple theme. Powered by Blogger.