Jan-Hendrik se wêreld

Vir al die oumas en oupas, ooms en tannies, maatjies, en sommer ook die res van die wêreld - om dag tot dag te sien hoe pragtig ons kind is.

Sunday, February 22, 2009

NOG strand fotos !!

Ek was glad nie bang vir die golwe nie. Ek is mos gewoond aan water.







Die sand is egter iets waaraan ek sal moet gewoond raak. Wat is dit? Dit sluk my voete in, en dan is dit weer weg... En ek kry nie seer nie. Ek voel dit nie eers nie.
Kyk - Mamma se voet is ook ingesluk deur hierdie sand goed, en sy is mal daaroor. Pa se voete is te groot.

Posted by Anonymous at 10:30 PM
Newer Post Older Post Home

Blog Archive

  • ▼  2009 (262)
    • ►  December (42)
    • ►  November (11)
    • ►  October (25)
    • ►  September (16)
    • ►  August (18)
    • ►  July (25)
    • ►  June (19)
    • ►  May (24)
    • ►  April (26)
    • ►  March (20)
    • ▼  February (15)
      • Terug in Nelspruit !!
      • Pa kom uiteindelik op die gholfbaan uit ..
      • Snoekbraai saam met Oom DJ en Tannie Elmien
      • Elke vakansie het 'n reëndag ...
      • Lekker by die see !!
      • Behalwe vir die Purity, gaan dit eintlik lekker op...
      • Ek eet my eerste Purity - en die wêreld kry 'n and...
      • NOG strand fotos !!
      • My eerste keer in die see !!!
      • Ons woonstel in Margate ...
      • Oppad na my eerste vakansie by die SEE !!!!
      • Ons kuier by Oom Andrew en Tannie Tanya !!
      • Mamma woon 'n kursus by in Johannesburg
      • Our visitors from England !!
      • Kom ons kyk - wat het die afgelope week met my ge...
    • ►  January (21)
  • ►  2008 (76)
    • ►  December (25)
    • ►  November (22)
    • ►  October (10)
    • ►  September (19)
Simple theme. Powered by Blogger.