Jan-Hendrik se wêreld

Vir al die oumas en oupas, ooms en tannies, maatjies, en sommer ook die res van die wêreld - om dag tot dag te sien hoe pragtig ons kind is.

Tuesday, February 10, 2009

Kom ons kyk - wat het die afgelope week met my gebeur?
Hier sit ek en werk op die rekenaar saam met Pappa, en ek proe hoe proe die blou highlighter.. Nie sleg nie ... proe amper soos die geel ene.




En hier is ek na my Ma my gebad het. Slapie saam met my Pa... Hy snork soms, dan skrik ek wakker...










Posted by Anonymous at 12:02 PM
Newer Post Older Post Home

Blog Archive

  • ▼  2009 (262)
    • ►  December (42)
    • ►  November (11)
    • ►  October (25)
    • ►  September (16)
    • ►  August (18)
    • ►  July (25)
    • ►  June (19)
    • ►  May (24)
    • ►  April (26)
    • ►  March (20)
    • ▼  February (15)
      • Terug in Nelspruit !!
      • Pa kom uiteindelik op die gholfbaan uit ..
      • Snoekbraai saam met Oom DJ en Tannie Elmien
      • Elke vakansie het 'n reëndag ...
      • Lekker by die see !!
      • Behalwe vir die Purity, gaan dit eintlik lekker op...
      • Ek eet my eerste Purity - en die wêreld kry 'n and...
      • NOG strand fotos !!
      • My eerste keer in die see !!!
      • Ons woonstel in Margate ...
      • Oppad na my eerste vakansie by die SEE !!!!
      • Ons kuier by Oom Andrew en Tannie Tanya !!
      • Mamma woon 'n kursus by in Johannesburg
      • Our visitors from England !!
      • Kom ons kyk - wat het die afgelope week met my ge...
    • ►  January (21)
  • ►  2008 (76)
    • ►  December (25)
    • ►  November (22)
    • ►  October (10)
    • ►  September (19)
Simple theme. Powered by Blogger.